Francois and Eon are making some final adjustments to the bikes tonight and it is all happening in our living room! After opening our first bottle of special Cape to Cairo wines we caught them in action on camera…
Naais!
Cheers! Three more days to go!
Ha-ha – baaaaie oulik! Lyk na groot sports – het die twee darem gewerk ook?
hahaha francois jy lyk of jy die wind van voor het,maar die blond agter op??????
Wow! Eon, skattie, ek sou dit nie waag met daai ou in die ‘front seat’ nie; ek ken hom al 30+ jaar! Aan die anderkant, Francois, ou seun, gooi hom af! Met ‘n vrou soos Tania kan enige man Afrika aan-durf en nog elke oomblik geniet ook. Voorspoed! Mal oor julle twee met jul liefde vir avontuur en die lewe. Lief vir julle! Ma-Esther