October 21, 2020

Bags are packed and (almost) ready to go!

We managed to pack most of our things today and it looks like we will get everything on the bikes! The bikes are starting to look awesome with its saddlebags and other goodies and we’ll post a proper photo of the bikes packed tomorrow when we leave. Here Francois is busy packing his bike on the stoep.

Francois packing

We are busy finalising last few things tonight and tomorrow afternoon we will be setting off at about 17h00 to do a first short ride to Killarney race track where we will be spending the night. I am hoping it will involve some racing, but watch this space!

9 thoughts on “Bags are packed and (almost) ready to go!

  1. Julle is amper oppad!!!!!!!!!!!! Man, ek kan nie wag om julle reis te volg nie… 🙂 Baie sterkte met die laaste paar uur. Hoop julle kry geslaap. Ek’s baie lief vir julle!!!
    Commenter name: Villiers Steyn
    Baie baie dankie Villiers, waardeer jou boodskappie! Ons internet is bietjie moeilik vanaand so ek sien jou boodskappie is weg! Sorry man, ek dink ek druk verkeerde knoppies! Ons sit albei nog en werk hier so gaan bietjie dol. Lekker slapies en mooi bly daar!!! xt en f

  2. Baie sterkte! Hoop julle het n fantastiese ervaring! Kan nie wag om al die dinge te lees nie. Ons bewonder julle guts en avontuurlustigheid! Pas mekaar mooi op en kom veilig terug. Liefde, Neil en Danielle

  3. So, nou nog net een slapie voor D-day! Ek dink heeltyd aan julle en wens ek kon daar wees om julle af te sien! Baaaie liefde en voorspoed!

  4. Ek is so bevoorreg om hier by julle te wees, om die laaste voorbereidings en pakkery te ‘beleef’. Nogal ‘n ervaring om julle dop te hou!! Ek gaan lekker bly in julle plaashuisie en sal mooi na die kinners kyk; probeer om hulle nie te veel te bederf nie. Geniet elke oomblik, kyk boontoe, ry vorentoe en hou ons op hoogte. Dankie vir jul moeite om als op so ‘n spesiale manier met ons te deel! Soos Villiers altyd se; JULLE IS ‘LEGENDS’. liefde, Esther

  5. Hey Guys
    Good luck on trip, we would like to wish you a fantastic journey, and hopefully Blos cafe will see you shortly after your return.
    Have fun, and we are looking forward to follow you around.
    Love
    Chantel and Mareli @ Blos Cafe

  6. jis julle twee! Julle moet elke oomblik geniet! ONs hoop en glo dat julle baie memories gaan maak.
    Francois, moet nou nie Prang op die fyndraai vanaand nie… 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *